Woef! Woef!

R10.00

Beskrywing

Wanneer jou hond blaf, probeer hy iets vir jou sê – dalk is hy honger of bang vir iets. Maar onthou: Soms blaf honde sommer net oor hulle verveeld is. Hier is ons gids wat jou sal help om jou hond se blaftaal te verstaan.

2 bladsye