Windkrag

R15.00

Beskrywing

Mense gebruik al sedert die antieke tye windkrag om seilbote en seilskepe te laat beweeg. Weens die tekort aan nie-hernubare hulpbronne soos olie en steenkool word ons verplig om alternatiewe energiebronne soos wind- en sonkrag (hernubare hulpbronne) te oorweeg.

3 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Windkrag”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.