Weerlig-feite

R10.00

Beskrywing

Dis betowerend om na weerlig te kyk, maar sorg dat jy ver wegbly – dis een van die gevaarlikste natuurverskynsels. Op enige gegewe oomblik is daar sowat 2 000 donderstorms oor die wêreld heen. Dis sowat vyf miljoen flitse per dag!

2 bladsye