Wat kort jy om te oorleef?

R10.00

Beskrywing

Die mens se fisiologiese behoeftes is noodsaaklik vir sy oorlewing. Onder hierdie behoeftes tel kos en water. Maar hoe lank kan ’n mens daarsonder bly? En wat anders het jy nodig om gesond te bly?

2 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Wat kort jy om te oorleef?”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.