Wat koeldrank aan jou lyf kan doen

R10.00

Beskrywing

Wie hou nou nie van ’n lekker yskoue koeldrank op ’n warm somerdag nie? Oppas egter vir dié met te veel suiker, want kyk net hoe sleg dit vir jou is.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Wat koeldrank aan jou lyf kan doen”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.