Walvisse

R15.00

Beskrywing

Dié grasieuse reuse van die see is fassinerend – hulle is nie visse nie, maar soogdiere wat bo die water asemhaal en lewende kalfies baar. Wat weet ons alles van hierdie reuse van die see? Kom ons kyk.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Walvisse”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.