Wakend oor Brasilie

R10.00

Category:

Beskrywing

Vir party is dit ‘n godsdienssimbool; vir ander ‘n toeristetrekpleister. Die Christus die Verlosser-standbeeld, ook bekend as Cristo Redentor, lok sowat 5000 besoekers per dag.