Vuur: Nuttig, maar o so gevaarlik

R15.00

Beskrywing

Mense in die antieke wêreld het geglo vuur is een van die vier hoofelemente of boustene van die heelal,
saam met water, lig en grond. Maar vandag weet ons vuur is eintlik iets heeltemal anders. Terwyl grond, lug en water materie is en uit miljoene der miljoene atome bestaan wat saamgegroepeer is, is vuur deel van ’n
chemiese reaksie en nie materie nie. Vind ook uit wat jy alles voor en tydens ’n brand in jou huis moet doen
4 Bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Vuur: Nuttig, maar o so gevaarlik”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.