Vullkane – Vuurspuwende berge

R15.00

Beskrywing

In die spreektaal praat ons ook van ’n vulkaan as ’n vuurspuwende berg. En dit lyk werklik of so ’n berg vuur spoeg. Maar dit is nie regtig vlamme nie; die vurige massa wat by ’n vulkaan uitkom, is lawa, gasse en as. Vulkaniese uitbarstings kom gereeld voor. Gewoonlik het dit verreikende gevolge vir die omgewing en dit kan selfs wêreldwyd ’n impak hê.

4 bladsye