Vulkane: Waar moederaarde oorkook!

R15.00

Beskrywing

Ons weet vulkane spoeg lawa, stoom en as uit wanneer hulle uitbars. Maar waarom gebeur dit? Is daar in ons land ook vulkane?

4 bladsye