Vaste bates

R10.00

Beskrywing

Ons kyk vandeesweek na daardie tasbare langtermyneiendom wat ’n onderneming besit en aanwend om vir hom ’n inkomste te help verdien. ‘n Vaste bate het ’n beperkte leeftyd en moet mettertyd vervang word.

2 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Vaste bates”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui