Tollende wolke van vernieling

R10.00

Beskrywing

Tornado’s is niks ongewoons in die Suid-Afrikaanse lente en somer nie. Twee tornado’s het Suid-Afrika op een dag getref en groot skade op Ficksburg en in Duduza aangerig.

2 bladsye