Teleskope en die hemelruim

R15.00

Beskrywing

n Teleskoop is ’n instrument wat gebruik word om na iets in die verte te kyk. Die ontdekking van die teleskoop het ’n nuwe wêreld vir ons laat oopgaan. Sedertdien kan die mens baie verder sien, ons het al meer sterre ontdek en meer oor die heelal uitgevind.

4 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Teleskope en die hemelruim”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui