Suid-Afrikaanse voëls

R15.00

Beskrywing

In Suid-Afrika is daar al meer as 850 voëlspesies opgeteken. Sowat 133 spesies is endemies (inheems) of feitlik endemies aan Suid-Afrika, soos die bokmakierie. Die bloukraanvoël, ons nasionale voël, is ’n bedreigde voëlspesie en kom in ons land nog net in die vrye natuur voor. Huisgenoot leer jou meer oor Suid-Afrika se voëlbevolking.

4 bladsye