Suid-Afrika in perspektief

R15.00

Beskrywing

Het jy al gewonder hoe groot is Suid-Afrika vergeleke met ander plekke – of selfs die maan? So hoog soos hoeveel Eiffeltorings is Tafelberg? Lees hierdie interessanthede oor ons land se bakens en kyk hoe dit met van die bekendste besienswaardighede in die res van die wêreld vergelyk.

2 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Suid-Afrika in perspektief”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui