Stuk-stuk weg: Erosie

R10.00

Beskrywing

Die krag van die natuur moet nooit onderskat word nie. Erosie is die wegvreet van ’n stof deur wind, water of ys. Buiten die verwoesting wat dit kan veroorsaak, is daar ook al heelparty besienswaardighede wat so ontstaan het. Ons wys jou voorbeelde in Suid-Afrika en Namibië.

2 bladsye