Spoorvervoer – Van perdekar tot supertrein

R15.00

Beskrywing

Dit het als met houtspore vir perdekarre begin. Toe kom die stoomtrein en teen die 1820’s die eerste moderne spoorvervoerstelsel – in Engeland. Vandag ry blitsige treine die wêreld vol en kry ons ondergrondse moltreine en selfs treine wat op lugkussings pleks van wiele loop.

4 bladsye