Soos ‘n koeel uit ‘n geweer

R10.00

Category:

Beskrywing

Die vinnigste lewende ding op aarde is ‘n voel! Jy het gedink ‘n jagluiperd is blitsig, maar die gekolde kat kan nie by hierdie roofvoel kers vashou nie.