Somertyd is vrugtetyd

R10.00

Beskrywing

Sedert Jan van Riebeeck in 1652 die eerste vrugtepitte geplant het, het die sagtevrugtebedryf in Suid-Afrika tot ’n multimiljoenrandbedryf gegroei. Dit lewer vars, ingemaakte en droëvrugte vir plaaslike verbruik en vir die uitvoermark. In hierdie artikel kyk ons na die vrugtebedryf in Suid-Afrika.

2 bladsye