Sokkerstewels

R15.00

Beskrywing

As deel van Huisgenoot in die Klaskamer se reeks oor Sokker, ondersoek ons hoe die sokkerstewel verander het. Ons kyk ook na die drie topverkoperhandelsmerke en watter van ons gunsteling-spelers met dié skoene aan hul voete op die veld uitdraf.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Sokkerstewels”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.