Sokkerkoors!

R15.00

Beskrywing

Die jaar 2010 het sinoniem geword met die Fifawêreldbekersokkertoernooi. Dit was die eerste keer in Afrika gehou en het vir groot opwinding in die gasheerland, Suid-Afrika, gesorg. Al het jy dalk nie self op ’n paviljoen by ’n sokkerwedstryd gesit nie, kon jy beslis in die opwinding deel. ‘n Terugblik na hoe mense sokkergees gevang het vir 2010. (Gebasseer op ‘n oorspronklike artikel van 2010).

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Sokkerkoors!”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.