Sokkerhemde: ’n begeesterde se begeerlikste besitting

R15.00

Beskrywing

Amper ’n halfmiljoen sokkerhemde word maandeliks wêreldwyd verkoop. Die mark in Brittanje alleen is £200 miljoen (sowat R2,2 biljoen) werd. Die jaarlikse verkope word nie net beïnvloed deur hoe goed die spanne speel nie, maar ook deur watter sterre vir hulle uitdraf.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Sokkerhemde: ’n begeesterde se begeerlikste besitting”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.