Slang in die gras!

R15.00

Beskrywing

Die meeste van ons is maar skrikkerig vir slange. Tog is slange banger vir ons as ons vir hulle. Slange sal jou net aanval en byt as hulle bedreig voel, maar daardie byt kan soms dodelik wees. Huisgenoot in die Klaskamer vertel meer oor hierdie reptiele.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Slang in die gras!”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui