Skoon water – ‘n Noodsaaklike lewensmiddel

R15.00

Beskrywing

Suid-Afika se varswaterbronne sal teen 2030 uitgeput wees as ons nie verantwoordelik met water begin werk nie. Daarom sal ons anders oor water moet begin dink en besef dat ons hierdie lewensbron moet beskerm.

4 bladsye

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Skoon water – ‘n Noodsaaklike lewensmiddel”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui