Skilpaaie

R15.00

Beskrywing

WANNEER hy uit sy dophuis kruip, sien jy vier skubberige bakbene stadig grond toe mik. ’n Plooierige nek kom te voorskyn en hy staar met blink, bruin ogies na jou. Hierdie eienaardige karakter is al eeue lank deel van die diereryk.

4 bladsye