Skepe – Van vlotte tot stoomkrag

R15.00

Beskrywing

Die wêreldekonomie is vandag nog nes in die verlede baie afhanklik van skepe. Skepe vervoer jaarliks biljoene vragte ton tussen baie lande in die wêreld. Hulle vervoer onder meer kos, materiaal, steenkool, olie en koring op groot maat en ook gereedskap, motors, staal en natuurlik ook passasiers.

4 bladsye