Skepe: Passasier-en vragskepe

R15.00

Beskrywing

Wanneer is ’n skip ’n passasierskip? Kragtens die volkereg is dit enige vaartuig met plek vir meer as 12 passasiers. Daarby moet die uitsluitlike doel daarvan wees om mense te vervoer. ’n Vragskip met beperkte plek vir passasiers word daarom nie as ’n passasierskip geklassifiseer nie. Vragskepe speel ’n baie belangrike rol in die wêreldekonomie met die vervoer van goedere. In hierdie artikel bekyk ons passasier-en vragskepe van nader.

4 bladsye