Skenk die lewe

R10.00

Beskrywing

Suid-Afrika het een van die laagste koerse van orgaanskenking ter wêreld. Waglyste vir organe word deur 18 oorplantingsentrums landwyd bestuur, en verlede jaar is organe van net 100 skenkers geoes. Meer as 4 300 siek mense wag nog op organe.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Skenk die lewe”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.