Sirië: “Hoekom help julle nie!”

R10.00

Beskrywing

Daar hang ’n swaar doodsreuk oor die stad Homs waar die lyke begin ophoop in die strate en ontbind. Die beelde is so ontstellend dat televisiestasies dit verdof en kykers vooraf daarteen waarsku. Duisende sterf in wrede geweld in Sirië terwyl sy burgers beweer die wêreld kyk anderpad.

2 bladsye