Reuse-ramp

R10.00

Category:

Beskrywing

Het jy al gewonder wat van die dinosourusse geword het? Party wetenskaplikes meen ‘n reusagtige meteoriet het sowat 65 miljoen jaar gelede teen die aarde gebots en hulle uitgewis. Kom ons kyk hoe ‘n groot rots uit die ruimte soveel skade kon veroorsaak