Reg vir 2010!

R15.00

Beskrywing

Om jou te help verstaan wat alles agter die skerms gebeur, bied Huisgenoot in Die Klaskamer jou ’n kykie na die internasionale geskiedenis van sokker. Ons sal jou nadere besonderhede gee oor die interessantste aspekte van die spel se ontwikkeling deur die jare, onder meer fassinerende feite oor alles van die eerste Wêreldbekertoernooi, wat in 1930 gehou is, tot die nuutste tegnologie en tegnieke wat in toerusting gebruik word.

4 bladsye