Red ons planeet

R10.00

Beskrywing

Jy het seker al gesien jy laat ’n voetspoor agter wanneer jy op sand loop. Het jy geweet die samelewing laat ook ’n voetspoor agter? Dis nie ’n regte voetspoor nie, maar daarmee sê ons hoe ons hier op die aarde lewe, het ’n uitwerking op ons planeet.

2 bladsye