Beskrywing
Min dinge is aakliger as ’n groot, rooi puisie op jou neus. Ongelukkig is puisies
deel van grootword. Jou vel verander namate jy volwasse word, nes jou lyf, en soms gaan jy glad nie gelukkig wees met al die nuwighede nie . . .
2 bladsye
R10.00

Resensies
Daar is nog geen resensies.