Plastiek: ‘n Seën of vloek?

R15.00

Beskrywing

Plastiek is een van die dinge waarsonder ’n mens vandag glad nie meer kan klaarkom nie. Dit word in byna elke produk gebruik wat vervaardig word: van die sakkie of kosblik waarin jou skooltoebroodjie gebêre word tot film en selfs slimfone. Hierdie sintetiese stof het al so deel van ons lewe geraak dat ons nie eens twee keer daaroor dink nie. Maar al het plastiek talle voordele, hou dit ook ’n klompie nadele in.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Plastiek: ‘n Seën of vloek?”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.