Orthoptera: Die sprinkaanagtiges

R15.00

Beskrywing

Hulle het sterk agterpote, hulle kan goed vlieg, hop of spring, en hulle is dikwels ook die natuur se nagkoor. Ontmoet die Orthoptera, oftewel die reguitvlerkiges

4 bladsye