Opgewoema! Die Dakar-tydren

R10.00

Beskrywing

Die tydren, wat oor sowat 8 500 km strek, word allerweë as die taaiste ter wêreld beskou; daarom moet deelnemers se voertuie ratelraai wees om die eindstreep te haal. Daar is kategorieë vir motors (van duinebesies tot viertreksportnutsvoertuie), motorfietse (wat vierwielmotorfietse insluit) en vragmotors.

2 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Opgewoema! Die Dakar-tydren”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui