Beskrywing
In hierdie reeks van Huisgenoot vertel Marina Joubert van die Suid-Afrikaanse SKA-projek meer van Suid-Afrika se bod om die SKA, ’n reuse radioteleskoop,
hier te bou waarmee ons ook die donker materie en energie in die heelal sal kan verken.
3 bladsye
Resensies
Daar is nog geen resensies.