Oorleef so in die wildernis – Deel 3&4

R10.00

Beskrywing

Dink net: Jy en jou gesin ry iewers heen vir die vakansie en jul motor gaan staan in die middel van nêrens. Julle kan nie jul selfone gebruik nie, want daar is geen ontvangs nie en ook geen mens of motor in sig nie. Julle het water en skuiling gekry, maar moet nou kos soek en probeer vuur maak.

2 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Oorleef so in die wildernis – Deel 3&4”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui