Ons word minder!

R10.00

Beskrywing

Suid-Afrika is op die afdraande pad – gelukkig wat bevolkingsgetalle betref! Die land se vrugbaarheidskoers is aan die afneem en teen 2040 sal dit tot onder twee geboortes per vrou daal, sê die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge in hul jongste Suid-Afrikaanse peiling. Huisgenoot gaan kyk hoe vergelyk ons met ander lande.

2 bladsye