Ons Sonnestelsel

R15.00

Beskrywing

Die hemelruim bly ’n mens bekoor wanneer jy saans daarna kyk. Ons sonnestelsel bestaan uit die binneplanete Mercurius, Venus, Aarde en Mars en die buiteplanete Jupiter, Saturnus, Uranus en Neptunus. Die binne- en buiteplanete word deur die asteroïedgordel geskei.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Ons Sonnestelsel”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.