Ongewone wonings

R10.00

Beskrywing

Huise word nie altyd van bakstene gebou nie. In Groenland, Papoea-Nieu-Guinee en die woestyndele van die Arabiese lande bly mense in igloes, tente of boomhuise.

2 bladsye