Omskakelings

R10.00

Beskrywing

In Suid-Afrika gebruik ons ’n meetstelsel wat die metrieke stelsel genoem word. Sommige lande gebruik ’n ander meetstelsel. Dit word die imperiale stelsel genoem en bestaan uit ander meeteenhede. Dis belangrik om omskakelings tussen die verskillende stelsels te kan doen ingeval jy afkom op hulpbronne wat imperiale pleks van metrieke meting gebruik.

2 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Omskakelings”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui