Nuwe pad vir F1

R10.00

Beskrywing

Dis ’n blitsige sportsoort waarin renmotors teen ’n ysingwekkende snelheid om en om ’n renbaan jaag. Geen wonder dinge verander ewe blitsig in die wêreld van Formule 1-wedrenne nie. Nuwe reëls en aanpassings aan renmotors beloof om hierdie seisoen super-opwindend en ewe onvoorspelbaar te maak.

2 bladsye

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Nuwe pad vir F1”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui