Noodhulp

R15.00

Beskrywing

Ongelukke gebeur in ’n oogwink en ’n familielid of vriend kan maklik sny- of brandwonde opdoen of op ’n ander manier seerkry. As jy weet hoe om sekere beserings te behandel, kan dit ’n groot verskil in ’n noodsituasie maak.

4 bladsye