Beskrywing
Ongelukke gebeur in ’n oogwink en ’n familielid of vriend kan maklik sny- of brandwonde opdoen of op ’n ander manier seerkry. As jy weet hoe om sekere beserings te behandel, kan dit ’n groot verskil in ’n noodsituasie maak.
4 bladsye
R15.00

Resensies
Daar is nog geen resensies.