Nasionale Ontwikkelingsplan: 2030

R10.00

Beskrywing

Ja swaer, die land is in ’n gemors, hoor ’n mens alte dikwels om die braaivleisvuur. En die kwale wat dreig om ons ekonomie en ons samelewing in die waakeenheid te laat beland, ken ons almal: werkloosheid, armoede, korrupsie, swak onderrig, noem maar op. Maar wat staan ons te doen om Suid-Afrika weer op sterk bene te kry? Trevor Manuel is die man wat met die regte medisyne vorendag moes kom.

2 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Nasionale Ontwikkelingsplan: 2030”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui