‘n Kykie na die hemelruim

(2 customer reviews)

R10.00

Beskrywing

’n Teleskoop kan beskryf word as ’n groot oog. As ons na ’n voorwerp kyk, maak die lig wat die oog binnekom, ’n beeld op die retina. Dit vul ’n ruimte in verhouding tot die grootte van die voorwerp waarna ons kyk. Die mens se oog is te klein om baie ver te sien. Daarom is toestelle met lense en spieëls van die 17de eeu af ontwikkel wat groter beelde kan vertoon.

2 bladsye

 

2 Resensies vir ‘n Kykie na die hemelruim

  1. Tinder dating site

    tinder login, tinder app https://tinderdatingsiteus.com/

  2. free dating online

    free online dating https://freedatingsiteall.com

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.