Moeder van alle torings!

R5.00

Beskrywing

Bouwerk aan die Kingdom Tower het reeds begin aan die einde van 2011 in Djedda, Saoedi-Arabië, maar sal eers teen 2016 klaar wees. Die maatskappy wat die projek aanpak, wil nog nie sê presies hoe hoog die gebou gaan wees nie, maar het bevestig dit gaan meer as 1 000 m die lug intoring. Dit is minstens 172 m hoër as die huidige rekordhouer, die Burj Khalifa-gebou in Doebai.

2 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Moeder van alle torings!”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui