Beskrywing
Sinlose geweld teen vroue en kinders in Suid-Afrika was die afgelope tyd gereeld voorbladnuus. Daardeur word hul menseregte geskend. Op 21 Maart vier ons ook Menseregtedag. Kom ons leer meer oor die regte wat elke burger van ons land toekom.
2 bladsye
Resensies
Daar is nog geen resensies.