Maskers, mombakkies en maskerades

R15.00

Beskrywing

Mense steek gereeld hul gesig weg. Die Kaapse Klopse vermom hulself met vrolik geverfde gesigte, tradisionele dansers dans soms met maskers op hul gesig, superhelde in stories dra halfmaskers en met Halloween sien jy min regte gesigte. Selfs die oermense het gemasker om die vuur gedans, maar watter betekenis skuil daar agter dié gebruik? Huisgenoot het gaan kyk.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Maskers, mombakkies en maskerades”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui